ISBN-13: 9781770075658
ISBN-10: 1770075658
Addition ISBN: 9781431702749, 1431702730, 9781431702732
Author(s): Fay Lewis, Publisher: Random House Struik, Copyright: 2012
Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto’s haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, kleinkoekies, skons, brood, croissants, ensovoorts, te bak nie. Vir die wat meer ervare is, is daar resepte wat ’n effens groter uitdaging bied. Dit is dus voorwaar ’n boek met ’n ruim verskeidenheid waarin jy jou kan verlustig. Uit die oond is ’n uiters omvattende handleiding vir tuisgebak waarsonder geen liefhebber van gebak behoort te wees nie!
Uit die Oond, 1st Edition – FULL INSTANT DOWNLOAD | PDF DOCX EPUB
$ 11.00 Original price was: $ 11.00.$ 3.99Current price is: $ 3.99.

SKU: 9781770075658
Category: Courses & Dishes
Be the first to review “Uit die Oond, 1st Edition – FULL INSTANT DOWNLOAD | PDF DOCX EPUB” Cancel reply
Related products
Sale!
Courses & Dishes
Sale!
Courses & Dishes
Sale!
Sale!
Courses & Dishes
Simple Pleasures: Easy Recipes for Everyday Indulgence – FULL INSTANT DOWNLOAD | PDF DOCX EPUB
Sale!
Courses & Dishes
Sale!
Sale!
Courses & Dishes
Sale!
Reviews
There are no reviews yet.