Ebook Name: Maklike Soet Happies vir Kinders
Edition: 1st Edition
ISBN-13: 9781770079953
ISBN-10: 1770079955
Addition ISBN: 9781432301385, 143230139X, 9781432301392
Author(s): Janette Mocke, Publisher: Random House Struik, Copyright: 2012
Maklike Soet Happies vir kinders is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reël sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Dit is moontlik om ’n verskeidenheid lekkernye vir seuntjies en dogtertjies te skep deur slegs ’n paar maklik beskikbare beskuitjies, lekkers en versiering te gebruik. Partytjietemas sluit onder andere Voertuie en Vliegtuie, Ruimtewesens en Grillerige Goeters en Prinsesse en Teepartytjies in. Leer hoe om mannetjies uit roomyshorinkies te maak en hoe om malvalekkers, roomyshorinkies, Rice Krispies, Mariebeskuitjies en ’n verskeidenheid lekkertjies in iets besonders om te toor wat menige kind sal vermaak. Pragtige fotografie stimuleer die verbeelding en met die maklike instruksies sal jy sommer binne ’n japtrap jou eie partytjiehappies maak.
Reviews
There are no reviews yet.